Anna Friel

Anna Friel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Louise Friel
Geboorte 12 Julie 1976 (1976-07-12)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Friel (gebore 12 Julie 1976) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Timeline (2003), Goal! The Dream Begins (2005), Land of the Lost (2009), en Limitless (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy